Landbouweekblad

Wie is aan die boere se kant?

MANIE en sy kollegas wonder wat die burgerregte-organisasie AfriForum laat besluit het om betrokke te raak by ’n mislukte hofgeding van die Dierebeskermingsvereniging (DBV) teen die uitvoer van lewende skape uit Oos-Londen.

AfriForum het in werklikheid ledegeld gebruik om teen sy eie lede te baklei, sê Doug Stern, voorsitter van Agri Oos-Kaap. AfriForum het duisende boerelede en hy spreek dikwels solidariteit met boere uit wanneer dit kom by kwessies oor eiendomsreg en landelike veiligheid. Hoekom dan inmeng by so ’n broodnodige sakegeleentheid in ’n provinsie waar dit die afgelope paar jaar maar broekskeur gegaan het?

’n Ander uitvoerder van lewende vee vertel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad8 min read
Boerdery Van Uiterstes: Om Die Drakensberg Te Tem
Die Du Randts van die plaas Dalmally in die distrik Elliot boer wydsbeen, met een been op die rand van die Drakensberg met suurveld en ’n kouer klimaat, en die ander been in ’n warmer klimaat aan die voetenent van die berg. Dalmally, op die rand van
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Dragtige Ankole-koei en haar kalf is vir R1 miljoen verkoop op die nasionale Ankole-veiling wat op 1 Junie op die plaas Phala Phala van pres. Cyril Ramaphosa by Bela-Bela aangebied is. Die koei, LUI 19-006, is deur die Cattle Group Farming van Wal
Landbouweekblad4 min read
Die Boer Se Onsigbare Vyand
Aalwurms is die graanboer se grootste gevaar en die probleem word vererger weens ’n gebrek aan kennis van en inligting oor die plaag. Boonop word aalwurmsimptome soms verkeerdelik as ’n tekort aan voedingstowwe, droë toestande of ander biotiese en ab

Related