ie Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) en Agri SA het klaarblyklik die strydbyl begrawe en bly onderling betrokke by mekaar (berig op bl. 14), maar intussen broei daar nuwe onstuimighede binne die rooivleisbedryf. Die landbouprodukte-agenteraad (Apac) dreig die bek-en-klouseerforum met regsoptrede ná beweerde laster op ’n vergadering wat die forum op 24 Oktober met afslaers en ander belanghebbendes gehou het. Die vergadering was gemik op die stigting van ’n verteenwoordigende liggaam vir die hele vleiswaardeketting, bekend as ’n “lewendehawe industrie-alliansie” (Lia). Geen ou gevestigde strukture, soos die
HEILIGE KOEIE STEEDS GESLAG
Nov 04, 2022
3 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days