Eiendomsreg nodig vir sukses met landbou-ontwikkeling
EIENDOMSREG, beleidsekerheid, goeie finansiële model-le, betroubare vennote, volhoubare landbousakeplanne en opleiding is wat volgens landboukenners suksesvolle landbou-ontwikkeling kan meebring. Deelnemers aan ’n paneelbespreking op die 42ste kongres van Agri Noord-Kaap het die woord “landbou-ontwikkeling” gebruik as plaasvervanger vir transformasie, swart bemagtiging en grondhervorming.
Chris Burgess (REGS), gespreksleier en redakteur van Landbouweekblad, het mnre. Willem de Chavonnes Vrugt, voorsitter van Agri Noordwes, Wiaan van Rensburg, dagbestuurslid vir grondsake en transformasie by Agri Noord-Kaap, Dirk Louw, opkomende boer, en Piet Karsten, kommersiële boer, op dié virtuele kongres oor die onderwerp gepols.
Van Rensburg het gesê
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days