Landbouweekblad

Briewe

RENOSTERHORING: WETTIGE HANDEL SAL WERK SKEP

WENBRIEF Die aktuele artikel “Tyd ryp vir vars aanslag oor renosters” (LBW, 17 Desember 2022) beskryf die benarde posisie waarin vrylopende en ander renosters nou is, maar gee nie die rede daarvoor nie en brei nie uit oor die ongelooflike welvaart wat renosterboerdery deur die verhandeling van die horings vir Suid-Afrika kan skep nie.

Die wettiging van handel in renosterhoring sal duisende werkgeleenthede skep en ongekende inkomste vir Suid-Afrika beteken. Die renoster sal die mees ekonomiese plaasdier met die grootste inkomste wees.

Tans is renosters byna waardeloos. Die Crous-broers se veiling sowat twee maande gelede het dit bewys. ’n Renosterkoei met ’n kalf het gesukkel om R100 000 te haal. Sowat 15 jaar gelede was die prys van ’n koei met ’n kalf R400 000, maar dit het stelselmatig gedaal namate die risiko vergroot het. Daar was toe 350 renostereienaars teenoor minder as 200 nou. Niemand wil nou die risiko loop om ’n renosterboerdery op die been te bring nie. Inteendeel, kleiner boere probeer om van hul renosters ontslae te raak.

Die stroperyprobleem sal nie verdwyn voor ’n renoster lewend meer waarde het as dood nie. Daar is ’n baie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related