Landbouweekblad

Daardie 20 buffels

Ai, as dollars maar so naspeurbaar soos siektevrye buffels was. Manie sien president Cyril Ramaphosa (of, eerder sy woordvoerders) beweer die hande vol dollars wat uit sy rusbank se kussings gesteel is, was ter betaling van 20 buffels wat hy glo aan ’n Soedannese sakeman verkoop het.

Die buffels wei glo steeds daar op Phala Phala, al het hul geld self nou al ’n bietjie gereis sedert die transaksie glo in 2020 beklink is. Dit klink vir Manie of hulle die transaksie maar stil gehou het. Net Ramaphosa, die Soedannese koper en die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related