Landbouweekblad

Dié vier werk suinig met brandstof

Die Quester- (swaardiens) en Croner-(mediumdiens) vragmotors van UD Trucks Suider-Afrika voldoen nou aan Euro 5-spesifikasies. Daarby gebruik hulle tot 10% minder diesel. Volgens die vervaardiger verbeter dié opgradering bedryfstyd, doeltreffendheid, omgewingsvriendelikheid en die algehele koste, sonder om vorige modelle se goeie eienskappe prys te gee.

Mnr. Filip van den Heede, hoof van UD Trucks in Suider-Afrika (SA), sê volhoubaarheid is belangriker as ooit en die vervoerbedryf neem dit in ag.

“UD Trucks, wat die markleier op die Euro 5-mark is met Quon, brei nou die aanbod uit met die Quester en Croner.”

Volgens UD Trucks verminder die Euro 5-standaard die vrystelling van NOx (stikstofoksied) uit dieselenjins met sowat 43% vergeleke met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding