Landbouweekblad

Bestaan die plaas-Mercedes nog?

MERCEDES-BENZ E300 COUPÉ AMG LINE – R1 175 500

Nie lank gelede nie het groot geriefsvoertuie – soos die Land Cruiser 100, 200, 300 en Prado – nie bestaan nie. Ja, daar was ’n Range Rover hier en daar, maar ná die Tweede Wêreldoorlog was Britse motors se betroubaarheid – met enkele uitsonderings – nie iets waarop ’n mens peil kon trek nie.

Watter rygoed kon wel op genadelose plaaspaaie uithou en ’n gesin kerk toe vat? Die Citroën DS met sy geniale hidrouliese vering, die onvernietigbare Peugeot 404, Amerikaanse tenks en verskeie Mercedes-sedans. Die 300 D (R12 860 in 1977) was gewild en kon

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter