Landbouweekblad

Is dit die kersie op die koek?

Uit die 50 607 voertuie wat in Maart vanjaar in Suid-Afrika verkoop is, kom 15 008 (30%) uit die Toyotastal. Dat 4 561 van dié 15 008 eenhede Hilux-bakkies was, is selfs merkwaardiger.

Wie sou dit kon voorspel, buiten diegene wat Japan in die 1950’s of 1960’s besoek en die land se hergeboorte as groot moondheid aanskou het? Die tekens was daar. Die geskiedenis leer dat die een wat dit reg lees, ’n fortuin kan maak (of keer dat sy vloot in Pearl Harbour verwoes word).

Die Chinese maatskappy Chery het sy Tiggo 8Pooh-kinderreeks, maar moenie daarvolgens oordeel nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit