BEK-EN-KLOUSEER: GEBEURLIKHEIDSPLAN OP PLAAS NOODSAAKLIK
Jun 10, 2022
2 minutes
— JOHAN COETSEE
en SUZANNE VENTER
FOTO: MARIEKE SNYMAN
DIERESIEKTES versprei vandag veel vinniger as hul inkubasieperiode omdat die landbou internasionaal funksioneer.
“Ons is van nêrens af te ver nie – kyk hoe vinnig het covid-19 versprei,” het dr. Gideon Bruckner op die jaarvergadering van die Wes-Kaapse Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) op Caledon gesê.
Bruckner is lid van die ministeriële taakspan vir dieresiektebiosekerheid, afgetrede nasionale direkteur van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days