Landbouweekblad

‘Korrekte inligting oor soönoses noodsaaklik’

Soönoses is siektes of besmettings wat oordraagbaar is tussen gewerwelde diere en mense.

“Soönose is belangrik vir enigeen wat in aanraking met diere kom, waaronder troeteldiereienaars, veeartse en boere,” het dr. Faffa Malan, bestuurder van die Herkouerveterinêre Vereniging van Suid-Afrika, gesê. Hy is ook verbonde aan die nasionale dieregesondheidsforum.

Sowat 200 verskillende tipes soönose word wêreldwyd erken. Volgens statistiese waarskynlikheid sal sowat 15% van die menslike bevolking

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding

Related