Boedelbeplanning: Wees bedag op belastingslaggat
Jun 10, 2022
3 minutes
PIET SWANEPOEL
Indien ’n trust die eienaar van bates is, vorm sodanige bates nie deel van die boedel van ’n begunstigde nie. Dit kan ’n groot besparing ten opsigte van eksekuteursvergoeding, kapitaalwinsbelasting (KWB), inkomstebelasting en boedelbelasting tot gevolg hê. Die bates sal ook beskerm wees teen beslaglegging indien die begunstigde in finansiële moeilikheid kom, mits die trust nie borg geteken het vir die skuld van so ’n begunstigde nie.
Die volgende voorbeeld spreek vanself. Koos is een van die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days