Basterkrag is die beesboer se vriend
Jun 10, 2022
2 minutes
JOHN RAFFERTY
FOTO’S: VERSKAF
D it word wyd aanvaar dat inteling die voorkoms van ongewensde, resessiewe gene na vore bring en ’n subtiele verlaging in produktiwiteit veroorsaak. ’n Goed beplande kruisteeltstelsel kan voordelig wees. Met kruisteling word die impak van sulke gene byna heeltemal vermy. Die gebruik van kruisteling vir die voordele van basterkrag word ook baie deur kommersiële beesboere gebruik.
Met goed
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days