Landbouweekblad

Behaal só sukses met kruisteling by vleisbeeste

Kruisteling is ’n standaardteelpraktyk in baie lande en speel ’n toenemend belangrike rol in kommersiële beesvleisproduksie in onder meer Amerika, Kanada en Australië. In sekere dele van Amerika en Kanada beoefen ongeveer 90% van die kommersiële vleisbeesboere kruisteling. Opnames het egter getoon dat baie van hierdie kruisteeltstelsels nie goed beplan of doeltreffend toegepas word nie. In Suid-Afrika is 67% van die beeste wat in voerkrale afgerond word, kruisings.

Kruisteling behels die paring van verskillende rasse van dieselfde spesie.

Die sukses daarvan lê in basterkrag of heterose, ’n verskynsel waarin kruisgeteelde diere se prestasievlak bo die gemiddelde prestasie van hul rasegte geteelde ouers uitstyg; asook komplementariteit, waar een ras se sterk punte die ander ras se swak punte aanvul.

Die groot verskeidenheid beesrasse in die wêreld dui op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit