Landbouweekblad

Pas koeigrootte aan by omgewing – en wins volg vanself

KORTOM

■ Koeigrootte moet aangepas word om by die omgewing aan te pas sodat vrugbaarheid bevorder kan word.

■ ’n Boer se koei-tot-kalfverhouding het vanaf 50% tot 45% gedaal omdat hy te groot koeie geteel het.

■ Behoorlike rumenfunksie is noodsaaklik vir suksesvolle voeding.

■ Swak voeding en ’n tekort aan noodsaaklike voedingstowwe is ’n groot oorsaak vir ’n lae dragtigheid- en kalfpersentasie.

Veeboere moet wetenskaplike seleksie- en teeltmetodes toepas as hulle na genetiese vordering in hul veekudde streef, maar as hulle nalaat om die algemene beginsels toe te pas, kan dit tot ’n kreeftegang of agteruitgang en uiteindelik tot hul ondergang lei.

Op ’n boeredag van die Schneiderfamilie op hul plaas Okamutombe buite Grootfontein het lesings op wetenskaplike metodes gekonsentreer, maar daar was ook aanbiedinge deurspek met praktiese wenke vir die groot getal boere wat die geleentheid bygewoon het.

Die familie boer met stoet- en kommersiële beeste en besit die Okabra Brahmanen Okasim Simmentaler-stoetery.

Dié praktiese, 18 Augustus 2022).

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related