Landbouweekblad

Korrektiewe paring open nuwe horisonne

INLIGTING

Ligging: Durbanville, Wes-Kaap

Naam: Welgegund, Kuiperskraal, Mosselbank en Drie Susters

Grootte: 2 500 ha

Eienaarskap: Maatskappy (PE Loubser-boerdery)

Vertakkings: Melk, 1 000 ha koring, 1 200 ha hawer en kuilvoergewasse

Grond en veldtipe: Malmesbury- en skaliegrond, asook renosterveld

Reënval: 400-450 mm per jaar

KORTOM

■ Sedert 2015 is mnr. Johannes Loubser van Fair Cape vier keer as die Landbounavorsingsraad (LNR) se Meestersuiwelboer van die Jaar aangewys.

■ ’n Stalgemiddelde van sowat 40 liter per koei per dag word gehandhaaf. Daar is reeds 60 koeie met ’n leeftydproduksie van 100 000 liter.

■ Vier koeihuise bied onderdakbeskutting van 35 000 m , en ’n 64-punt-melkdraaipuntstelsel word gebruik. Die melkplaas word grootliks van sonkrag af bedryf.

Rekords is goed en wel, maar dit is rekordhouding wat gelei het tot ’n byna 100%-
verbetering in die stalgemiddelde van die meestersuiwelboer mnr. Johannes Loubser. Om 2 500 geneties puik Holstein- en Ayrshire-koeie drie maal per dag te melk en ’n stalgemiddelde van 40 liter per koei te handhaaf, sal enige melkboer beïndruk.

’n Daaglikse produksiesyfer van 100 000 liter melk verg vernuftige bestuur. En om alles te kroon, het 60 koeie reeds sedert 2011 die magiese 100 000

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related