Landbouweekblad

5 VEEMEESTERS se topbestuurswenke

5 VEEMEESTERS se topbestuurswenke
In ’n knellende ekonomie en met erge dieregesondheidsdilemmas verskuif die klem meer as ooit na winsgewende koeikuddes. Aan die vooraand van die LRF-Veeskool gee vyf gerekende veeboere wenke oor hoe om in ’n taai vee-omgewing te oorleef.

KORTOM

■ ’n Boer moet eers ’n goeie veld-enweidingsboer wees voordat hy ’n produktiewe koeikudde kan opbou.

■ Die belangrikste doelwit is om die grootste moontlike getal koeie te teel wat ’n lewende kalf speen.

■ Identifiseer elke koei, bul en kalf ter wille van naspeurbaarheid en rekordhouding.

■ ’n Boer moet ’n passie vir sy ras (een waarvan hy hou) en boerdery hê.

■ Boer saam met die natuur en laat kalf die koeie op die beste tyd van die jaar wanneer daar groen gras is.

Van ál die suksesfaktore wat lewendehaweproduksie tot wêreldgehalte verhef, word ’n winsgewende koeikudde meestal boaan die lys vereistes geplaas. Jaarliks word veekennis op die LRF-Veeskool verskerp, en nadat die klem die afgelope paar jaar op ’n inklusiewe waardeketting, tegnologie en basiese beginsels geval het, word vanjaar teruggekeer na dié spil waarom ’n boerdery draai:

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related Books & Audiobooks