’N KUNDIGE PLATTELAND
Jun 10, 2022
2 minutes
— CHRIS BURGESS
D it was ’n ongelooflik belangrike punt wat herhaaldelik op die onlangse kongres van die Herkouerveterinêre Vereniging van Suid-Afrika (Ruvasa) in Gqeberha gemaak is. Sonder veeartse is al die groot uitvoerplanne vir Suid-Afrika se veebedryf doodgebore, want net veeartse kan boere se diere gesond hou. Dit is so eenvoudig soos dit.
Ons sukkel reeds
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days