Benut basterkrag
Jun 10, 2022
2 minutes
FOTO’S: VERSKAF
Beesvleisprodusente weet almal die mark is tans op ’n hoogtepunt. Dit word deur die outydse vraag en aanbod bepaal. Die gety sal egter draai en boere gaan die hoogste doeltreffendheid in die beesvleis-voorsieningsketting moet skep om mededingend te wees.
BETER NAGESLAG
Die mees bewese manier om doeltreffendheid in vleisbeesproduksie te bewerkstellig, is om heterose (basterkrag) te gebruik.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days