Landbouweekblad

Briewe

Klein Ginkel du Plesis (3), sy tweelingboetie, Theunis, en ouer boetie, Prieur (5), van die plaas Truro by Nqanqarhu (Maclear) in die Oos-Kaap is baie lief vir die plaaslewe en verkies dit bo enigiets anders, sê hul ma, Annelisa. “Hulle geniet dit vreeslik om saam met hul pa, Pierre, en oupa Jean te stroop of in die trekker te ry wanneer daar geplant, gebaal of grond bewerk word. Ginkel en sy boeties was weer geduldig aan die wag by die skuur vir Pierre om die Claas-stroper te diens. Die volgende oomblik was Ginkel weg. Die oppasser wat ’n ogie oor hulle hou, vind hom toe rustig aan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter