KRAGOPWEKKER MET EKSTRA SKOP
Jun 10, 2022
1 minute
NAVRAE: Adendorff Machinery Mart,
web:
adendorff.co.za
,
0861 23 36 36
.
’n Nuwe reeks omsetter-kragopwekkers) van Adendorff Machinery Mart bied bekostigbare oplossings vir huishoudelike kragbehoeftes tydens beurtkrag. Die AC AFRIC 3.2 kW is die grootste omsetter-kragopwekker in die reeks en lewer 12 V teen 8,3 ampère.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days