Gee jou plaas batterywoema!
Al ooit gewens jy kan jou battery-aangedrewe gholfkarretjie aanpas vir plaaswerk? Die Quad Bakkie Xtreme van E-Tec Alternative Energy Solutions is dalk net die ding vir jou. Dit is die ideale voertuig om heinings te patrolleer, om vir herstel- en instandhoudingstake op plase of oorde in te span, en vir die vervoer van veevoer,