Landbouweekblad

Haaldie raaiwerk uit boerdery

Genoeg hooi op jou vurk

RyAgri van Meyerton se spesiale aanbod van R113 850 vir drie hooiwerktuie sluit die viertol-hark, mini-rondebaler en hooisnyer in. Die hark is die RK-4S-model wat 2,5 m breed werk, die R70-model baler wat bale van 440 kg maak en die DM-165-dromsnymasjien wat 650 mm wyd sny.

Navrae: McDonald Malamedi, 060 447 5968.

Eenvoudig, veilig, intuïtief en stil

Dís hoe die Amerikaanse maatskappy Raven

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit