Landbouweekblad

Lesse uit 51 lande bevestig dekgewasvoordele

K ontantgewasse voed, klee en voorsien die wêreld van brandstof. Die verkeerde benadering stroop egter die grond van sy struktuur, vrugbaarheid en volhoubare produktiwiteit. Daar is eenstemmigheid dat die huidige geslag boere nie die konvensionele roete kan volg sonder om die grond permanent vir die nageslag uit te put nie.

Dr. Ademir Calegari van Brasilië het dekades se ondervinding wat oor 51 lande strek met navorsing oor en evaluering van die korrekte en doeltreffende gebruik van dekgewasse as ’n belangrike hulpmiddel in herlewingslandboupraktyke.

Die eerste stap vir enige boer om sy gewasstelsel beter te bestuur, is om die biologiese, fisiese en chemiese eienskappe van sy bewerkbare grond volledig te laat ontleed, meen

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding