Landbouweekblad

Dekgewasse koppel elemente van grondgesondheid

Wanneer ’n mens hoor dat die landbou in Suid-Afrika sowat 13,6 miljoen ha behels, kan jy verge-we word as jy aanvaar dat dit genoeg grond is om die land se voedsel- en veselsekerheid lank in die toekoms te handhaaf. As jy egter dieper delf, kom jy agter dat die produktiwiteit van hierdie grond hoogs wisselvallig is vanweë ’n reeks faktore, waaronder klimaat, versuring, erosie, oorbeweiding en die inhoud van grondorganiese materiaal.

Neem maar Suid-Afrika se aangetekende bevolking van 60,14 miljoen mense. Verdeel die oppervlakte van landbougrond deur die land se huidige menslike bevolking en daar is net ’n stukkie grond van 47,5 m x 47,5 m waarmee probeer moet word om genoeg voedsel en vesel vir elke mens te produseer.

Gegewe dat Suid-Afrika se menslike bevolking aanhou groei, terwyl

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related