Landbouweekblad

Hier rig data die besluite vir optimale stoetteling

Rhenostervallei Beefmasters is gereeld onder die toptien vleisbeesstoetkuddes in Vleissentraal en SA Stamboek se jaarlikse kompetisie, en het al ’n slag die eerbewys gewen. Vanjaar was hierdie spogkudde van dr. Hendrik en me. Ronel Meyer in die tweede plek.

Hendrik het tot onlangs toe nog by sy veeartspraktyk in Boksburg gewerk en Ronel, ’n wiskundige, was dosent aan die Universiteit van Pretoria. Die Beefmaster-stoetery wat hulle op die plase Rhenostervallei by Radium en Roodepoort naby Mookgophong in Limpopo bedryf, geniet eintlik eers hul volle aandag sedert 2020, toe hulle op Roodepoort kom bly het tydens die covid-19-inperking.

Met ’n seun, dr. Schabort Meyer, skoondogter, dr. Melissa Meyer, en dogter, dr. Rika Uys, wat ook veeartse is en almal by die praktyk betrokke is, het Hendrik gerus gevoel om die besigheid in hul hande te laat. Nadat die ergste van die eerste vlae van die covid-19-pandemie verby was en die inperkingsmaatreëls toenemend verslap is, het Hendrik en Ronel een dag vir die kinders gesê hulle gaan nie weer terug stad toe nie.

Dit is hier tussen hul Beefmasters dat ’n mens Hendrik en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter