Duur bulle: Is die kool die sous werd?
Jun 10, 2022
2 minutes
— VIDA BOOYSEN
FOTO: VIDA BOOYSEN
’N NUWE drempel vir die prys van stoetbulle van topgehalte is waarskynlik oorgesteek toe ’n Bonsmara-bul onlangs vir R2,1 miljoen verkoop is.
Maar is die sessyfer-pryse wat al hoe gereelder vir teelbulle betaal word, geregverdig of buitensporig?
Die prys is maar ’n fraksie
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days