Landbouweekblad

PRYSE STABIEL IN OOS-KAAP

In 15 (45%) van die distrikte in die Oos-Kaap was daar gunstige prysneigings ten opsigte van grondtransaksies groter as 10 ha in die 12 maande tot April vanjaar. Daar is ’n stabilisering in pryse in groot dele van die provinsie. Die meegaande TABEL gee ’n opsomming van die transaksies.

In dié tyd is 319 ooreenkomste in 33 distrikte gesluit. Dit het 158 566 ha teen R1,422 miljard behels.

Pryse het met meer as 10% gestyg by Cradock (24,4%), Joubertina (14,8%), Alexandria (14,7%), Humansdorp (10,9%), Gqeberha (10,5%) en Uniondale (10,3%). Dit het met met 20,7% gedaal by Steynsburg, met 18% by Kariega, met 16,5% by Maclear, met 15,3% by Graaff-Reinet, met 14,4% by Cathcart, met 13,2% by Tarkastad en met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding