EU wil ‘groen’ vereistes in handelsooreenkomste vaslê
Jun 10, 2022
2 minutes
CARIEN KRUGER
DIE Europese Unie (EU) wil vereistes vir volhoubare voedselproduksie wat hy aan sy eie boere stel, insluit by sy handelsooreenkomste sodat dit ook vir produkte sal geld wat na die EU uitgevoer word.
Die praktiese toepassing van die EU se nuwe Farm-to-Fork-strategie ten opsigte van produkte wat na die streek uitgevoer word, sal in gesprekke tussen die EU en sy handelsvennote
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days