Landbouweekblad

EU SE GREEN DEAL Is dit bewaring of proteksionisme?

Aktueel Uitvoer

SUID-AFRIKA het volgens Agbiz verlede jaar nagenoeg 50%, of $12,8 miljard (ongeveer R243 miljard), van sy totale landbouproduksie uitgevoer. Hiervan was 19% na die Europese Unie (EU).

Daar is egter vraagtekens oor hoe die volledige toepassing van die EU se Green Deal en Farm to Fork-strategie dié uitvoer kan raak.

Rod Bell, uitvoerende hoof van CropLife Suid-Afrika, sê dié strategie is nie net op die EU self gemik nie, maar dat die handelsblok se handelsbeleid en samewerkingsmeganismes ’n “globale oorgang na volhoubare landbouvoedselstelsels ondersteun”.

“Ek meen deur sy streeksen globale bedoelings met sy Farm to Fork-strategie is die EU eintlik doenig met verhoogde proteksionisme van Europese boere ten koste van die boere in lande waarvandaan die EU invoer. Soos met baie ander aspekte van die EU se burokrasie en beleid is niks in die Farm to Fork-strategie ondubbelsinnig nie.

“Daar word eise gestel vir groot veranderinge in relatief kort tydsraamwerke. Dit is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit