EUROPA SE GROEN PLAN: SÓ MOET UITVOERPRODUSENTE AANPAS
Jun 24, 2022
2 minutes
— LUCILLE BOTHA
DAAR is geleenthede vir Suid-Afrikaanse vrugteprodusente en -uitvoerders in die Europese Unie se Farm to Fork-strategie, ’n uitvloeisel uit die Green Deal-beleidsinisiatief, maar breedweg moet boere hulle gereed maak dat dié mark moeiliker kan raak.
“Ons produseer goeie, plantgebaseerde kos wat voldoen aan baie van die vereistes van die Europese Unie. Ons is ook relatief naby Europa
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days