Landbouweekblad

Europa se groen plan: Geleentheid of bedreiging?

Plaaslik voer vrugteboere ’n stryd teen beurtkrag, maar intussen maak hulle gereed vir ’n nuwe stryd, dié keer om hul uitvoerposisie te beskerm.

“Omdat Suid-Afrika se uitvoeropsies vir landbouprodukte tans te beperk is, het ons feitlik geen ander keuse nie as om ons toegang tot die Europese Unie (EU) te probeer beskerm. Dus sal Suid-Afrika sy vermoëns moet opskerp om aan die EU se verwagte nuwe Farm-to-Fork-vereistes te voldoen,” sê mnr. Wolfe Braude, hoofbestuurder van Agbiz se vrugte-afdeling.

Die Farm-to-Fork-strategie (F2F) vorm deel van die EU se sogenoemde Green Deal, sy ambisieuse plan om teen 2050 klimaatneutraal te wees. Dié plan en strategie wat reeds in 2020 aangekondig is, het in 2022 effens vasgeval weens die globale voedselkrisis. Tog beur die EU vasberade voort met dié nuwe planne.

In ’n neutedop kom die F2F-strategie enersyds neer op ’n verhoging in die persentasie organiese produkte wat die EU produseer, en andersyds op ’n verlaging in die gebruik van plaagdoders, anorganiese bemesting en anti-mikrobes.

Die omvattende F2F-doelwitte wat tans aandag kry, handel onder meer oor:

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter