Landbouweekblad

EU se stap oor sitrus straf SA produsente dubbel

DAAR was teen druktyd nog geen lig in die tonnel vir vragte sitrus op pad na Europa nie.

Die bedryf onderhandel om die Europese Unie (EU) te oortuig om van die nuwe omstrede regulasies vir ingevoerde sitrusvrugte uit Afrika suid van die Sahara af te sien, maar teen druktyd was geen nuus oor die vordering met gesprekke en versoeke bekend nie.

Die EU se staande komitee oor plante, diere, voedsel en voer se nuwe reël bepaal Suid-Afrikaanse sitrusvrugte moet kouebehandeling van tot 25 dae ondergaan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh