In ’n Blik
MAJESTUEUS. Die Ankole-bul Cumulus NANK 10-120 het op 18 Junie die hoogste prys van R1,65 miljoen op die nasionale Ankole-veiling op Bela-Bela behaal. Die verkoper was mnr. Daniel Naudé van Yonder Hill Wine Farm, Stellenbosch. Die aanlyn koper se naa