Landbouweekblad

Ses planne om meer klimaatslim te wees

Teen 2050 – net 28 jaar van nou af – kan die dagtemperature op plekke in die suidwestelike dele van Suid-Afrika, waar die meeste van die land se wingerde is, tot 3 °C warmer as tans wees. Dit kan ook tot 25% droër raak in dié dele.

“Dit klink dalk nie baie nie, maar dit beteken sommige plekke se dagtemperature kan tot bykans 50 °C styg. Voorspellings oor reënval is meer onseker, maar vir die westelike deel van Afrika word meer klimaatsuiterstes voorspel. Dit beteken hittegolwe, brande, vloede en droogtes gaan meer gereeld voorkom, ook droogtes wat oor etlike jare strek,” het die wingerdboukundige me. Rosa Kruger tydens ’n werksessie deur die Ou Wingerd-projek op Stellenbosch gesê. Kruger het veral ’n passie vir ou wingerde.

Daar is ook voorspellings dat die wêreld se gesogste wynstreke sal skuif of heeltemal verdwyn.

“Daar is al in 2015 voorspel dat tot 50% van die wingerde in die wêreld heeltemal kan verdwyn. Ja, die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit