Haal só meeste uit ou wingerde
Jul 01, 2022
3 minutes
LUCILLE BOTHA lbotha@landbou.com
FOTO: OUWINGERD-PROJEK
Ou wingerde – en die gehalte- en duur wyne wat dit voortbring – kry die afgelope paar jaar baie aandag van wynboere.
Mnr. André Morgenthal, bestuurder van die Ouwingerd-projek, sê sedert die ontstaan van die projek in 2016 het hulle daarin geslaag om 25% meer ou wingerde in die grond te hou.
“Dit is ’n kombinasie van mense wat meer omgee vir ons wingerderfenis, maar daar kom
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days