Landbouweekblad

Spanpoging nodig vir verbetering van weiveld

Suid-Afrika se vleisbeesbedryf het ’n paar struikelblokke wat dit kniehalter. Aan strukturele kwessies, soos die verlies aan die bogrond en die swak toestand van die veld in Suid-Afrika se beesweistreke, kan iets gedoen word. Die uitgediende vleisgraderingstelsel en afwesigheid van ’n doeltreffende nasionale naspeurbaarheidstelsel is regulatoriese hindernisse en kan nie bloot aan die owerhede oorgelaat word nie. Hoe vinniger druk uitgeoefen word om dit te verander, hoe beter.

Volhoubare landbou is die produksie van gewasse en vee in harmonie met die natuur om natuurlike hulpbronne in stand te hou en te bewaar. Myns insiens moet die toepassing van dié gonswoord met wins begin, aangesien landbou wat nie winsgewend bedryf word nie, nie volhoubaar is nie.

Terselfdertyd moet boere kennis neem dat geen saaiboer sy oes met ’n flenterstroper gaan afhaal nie. Met die vleisbees as sy stroper op goeie weiding, moet die veeboer sorg dra hy die jongste tegnologie toepas om doeltreffende diere te teel.

1 GROND

Ons gebruik graag die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit