Landbouweekblad

Speenkalfstelsel tans ál uitweg in Namibië

Die speenkalfproduksiestelsel bly die logiese keuse in sekere beesboerderygebiede van Namibië. Sowat 46% (37,52 miljoen ha) van dié land se oppervlakte is onder beesboerdery, met verskillende produksiestelsels wat die volhoubaarheid en winsgewendheid daarvan bepaal. Daar is baie maniere waarvolgens die beesvleisproduksiestelsel geklassifiseer kan word, maar die tipiese stelsel word bepaal deur die ouderdom en gewig wanneer beeste verhandel word. Die produksiestelsel word egter nie deur die intensiteit van grondgebruik bepaal nie omdat boere met verskillende grondgebruike ewe winsgewend kan wees, terwyl hulle verskeie bestuurstelsels gebruik.

Daar is verskeie produksiestelsels in Namibië, waarvan die twee hoofstelsels – speenkalf- en osproduksie – as die enjinkamer van beesvleisproduksie bestempel word.

Ingevolge die speenkalfstelsel word ’n koeikudde op die plaas aangehou en die kalwers word verkoop sodra hulle op die ouderdom van 205 dae gespeen word sodat verdere waarde toegevoeg kan word. Die getal speenkalwers hang van talle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro