Landbouweekblad

Winsmarges in intensiewe veebedrywe bly onder druk

Intensiewe veeboere sal bevestig dat daar nie veel sprake van ’n winsmarge is nie. Die meeste probeer om hul direkte koste en minstens ’n deel van hul oorhoofse koste te dek en kontantvloei aan die gang te hou om deur die huidige swak siklus te kom.

Groot boere wat in dié posisie is, gebruik die geleentheid om die jongste tegnologie aan te skaf om hul doeltreffendheid te verbeter sodat hulle voluit kan produseer as die siklus draai. Dis ook noodsaaklik om die beste teelmateriaal te bekom.

Wat teelmateriaal en doeltreffendheid betref, plaas dit Suid-Afrikaanse boere op dieselfde vlak as hul internasionale mededingers.

Met die jongste tegnologie en teelmateriaal mik varkboere na 35 speenvarkies

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter