Landbouweekblad

SKOK-OPDRAG AAN BOER: ‘BREEK AF DIE DAM’

DIE Suid-Afrikaanse watertribunaal het op 31 Mei vanjaar ’n vroeëre opdrag van die departement van water en sanitasie bekragtig dat die Corona-plaastrust ’n onwettige dam op die plaas Bergview in die Winterton-omgewing moet afbreek.

Mnr. David Gace, ’n boer en trustee van die trust, het in 2019 teen dié opdrag van die departement na die tribunaal geappelleer.

Mnr. Rob McCarthy van McCarthy Prokureurs, Gace se regsverteenwoordiger, het aan Landbouweekblad gesê hulle gaan binnekort ’n aansoek in die hooggeregshof in Pietermaritzburg bring om die tribunaalbesluit te hersien.

“Grondeienaars (in sulke situasies) word gewoonlik toegelaat om om waterlisensies aansoek te doen. As dit goedgekeur word, kan daar ’n boete wees, maar die dam kan bly staan. Eers as só ’n aansoek afgekeur word, is daar sprake dat die dam afgebreek moet word.

“Art. 53 van die Nasionale Waterwet (Wet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter