Landbouweekblad

‘BREEK DIT AF!’

DIE staat het vandeesmaand duidelike waarskuwingskote afgevuur oor onwettige watergebruik ná ’n boer van Estcourt met R1,77 miljoen beboet is oor die onwettige onttrekking van besproeiingswater en ’n onwettige afdammingstruktuur op ’n plaas in Limpopo gesloop is.

Dit volg ná nóg ’n KwaZulu-Natalse boer in Junie vanjaar hof toe is om beswaar aan te teken teen ’n bevel van die departement van water en sanitasie om ’n onwettige dam op sy plaas te sloop.

Kenners meen dit verteenwoordig ’n duidelike beleidsverandering onder die huidige minister, mnr. Senzo Mchunu.

“Daar is tans ’n toename in gevalle van onwettige opdamming in Suid-Afrika en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit