GESONDER KOS VANDAG MOONTLIK DANKSY WETENSKAP
Jun 24, 2022
2 minutes
— ALANI JANEKE
FOTO: LIZA BOHLMANN
Twee boere het tydens die twaalfde Nasiein-gesprek-reeks op die Nampo-oesdag gesê hoewel hulle die gebruik van chemikalieë afgeskaal het, hulle dit nog nie ten volle kan uitsluit nie. Hulle het beklemtoon hoe belangrik die korrekte gebruik daarvan is.
Mnr. Jaco Minnaar van die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days