GROENER TOEKOMS WINK
Jan 14, 2022
3 minutes
GERRIT BEZUIDENHOUT gerrit.bezuidenhout@landbou.com
Die reusestygings in kunsmispryse kan boere dwing om ál meer na biologieseoplossings te kyk. Hoewel biologiese produkte as ’n langertermynoplossing beskou word, is dit ’n volhoubare oplossing wat uiteindelik vele voordele inhou.
Mnr. Corné Louw, senior ekonoom van Graan SA, meen hoër insetkoste bied juis ’n gulde geleentheid om alternatiewe, soos biologiese produkte, te oorweeg.
“Met die sterk ontwikkeling die afgelope jaar op dié terrein is daar
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days