Landbouweekblad

Klem skuif na herlewingslandbou, biotegnologie

Reg oor die wêreld was 2022 ’n moeilike landboujaar oor ’n wye spektrum sektore. Stygende insetkoste, veral wat kunsmis betref, asook grondstowwe vir veevoer het produsente gedwing om slimmer en doeltreffender te werk te gaan.

Gelukkig word nuwe tegnologie deurentyd ontwikkel om produsente hiermee te help, en min lande kan by plaaslike produsente kers vashou wat betref die toepassing en gebruik van nuwe tegnologie.

Mnr. Krishna Kumer, hoofbestuurder van die Indiese

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit