Landbouweekblad

Tegnologie vind nuwe antwoorde vir ou probleme

In vandag se moderne tyd speel tegnologie en ontwikkeling ’n groot rol op die meeste gebiede en die landboubedryf is geen uitsondering nie. Dit word gebruik om vooruitgang op ’n wye verskeidenheid maniere aan te help - van hoe om die geslag van hoenders in die eierfase te bepaal tot hernubare kragopwekking en die verbouing van groente in klein gebiede. Dié tegnologiese vooruitgang bespaar boere nie net tyd en geld nie, maar help hulle om volhoubare praktyke te skep vir ’n onsekere toekoms.

SONKRAG VIR DIE TOEKOMS

Vir een Suid-Afrikaanse maatskappy gaan die gebruik van tegnologie nie net oor besparing en produktiwiteit nie, maar ook oor wat die regte ding is om te doen. Fair Cape Dairies gebruik die jongste ontwikkeling in kragopwekking om klimaatsverandering te beveg. Dié melkmaatskappy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad1 min read
Algehele Uitverkoping Van Kyksim Simmentalers
Uitstekende beeste en teelmateriaal is op die algehele uitverkopingsveiling van Kyksim Simmentalers van Berrie Botha aangebied. Die veiling is op 13 April in die Outeniqua-veilingskompleks in George. Altesaam 115 diere is aangebied. Die hoogste prys
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding