Landbouweekblad

Jenewer-trein van vriendinne stoom voort

Julle het al drie verskillende agtergronde en ervaring. Hoe het die idee vir ’n jenewerstokery ontstaan?

Ons hou al drie baie van jenewer. Hoef ons meer te sê? Ons het jare gelede by ’n vrolike aandete met die idee vir ’n appelgebaseerde jenewer vorendag gekom, en sommer daardie aand die naam uitgedink. Toe ons ’n jaar later hoor die Elgin Railway-mark gaan oopmaak, het ons besluit om ons sake in orde te kry. Ons het jenewerstookkursusse in Johannesburg en op Stellenbosch bygewoon en baie ure se opleiding by meesterstokers gekry. In 2018 het ons die besigheid begin. Ons is ’n klein stokery in die hartjie van die Elgin-vallei, waar ons boetiek-jenewer met vars

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related Books & Audiobooks