Byvoegmiddels maak die verskil in stryd teen onkruid
Jun 24, 2022
3 minutes
Die gebruik van by voegmiddels kan ’n verskil in die bekamping van onkruid maak. Die werking van twee swaksuur-onkruiddoders, glifosaat en glufosinaat, kan hierdeur beduidend verbeter word. Glifosaat en glufosinaat is albei nie-selektiewe, ná-opkoms onkruiddoders wat eenjarige en meerjarige grasse, asook breëblaaronkruid, bekamp.
GLIFOSAAT
Glifosaat inhibeer die werking van die EPSPS-ensiem in plante. Hierdie ensiem is verantwoordelik vir die produksie van noodsaaklike aminosure waarsonder ’n plant nie normaal kan funksioneer nie. Wanneer die onderdrukking van die ensiem ’n kritieke vlak bereik, vrek die onkruid.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days