Landbouweekblad

INMAAK: ‘JY SIEN JOU TOEKOMS VERDWYN’

’N WOLK van onsekerheid hang oor die sagtevrugtebedryf nadat Tiger Brands aangekondig het hy beoog om Langeberg & Ashton Foods (L&AF), die grootste werkskepper en verwerker van duisende tonne vrugte in die Wes-Kaap, te sluit.

Buiten boere wat rasend van bekommernis is oor waarheen hulle met hul oes moet gaan en pryse wat waarskynlik reg oor die sagtevrugtebedryf in duie gaan stort, heers daar ook kommer oor die grootskaalse werkloosheid wat die omgewing kan tref, met die gepaardgaande toe-name in misdaadsyfers.

“Daar is baie min dinge in ons omgewing wat nie direk of

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter