Landbouweekblad

Gespesialiseerde besproeiing vir ’n gespesialiseerde gewas

Bloubessies is ’n baie spesiale gewas. Dit is moeilik om te produseer weens gevoeligheid vir waterstres, soutgehalte en suurvlakke. Dit word tipies in koel klimate gekweek met spesifieke groeiprotokolle. Dit maak dit moeilik om produksie na warmer klimate te verskuif en produktiwiteit te verhoog.

Beskermde groei-omgewings bied die ideale omgewing en beskerming teen ongunstige weer vir die kweek van bloubessies. Daarom word bloubessies dikwels in beheerde omgewings, soos kweekhuise, geproduseer. As dit buite geproduseer word, moet die besproeiing en kunsmistoediening presies beheer word. Dit is nodig weens die plant se fisieke en fisiologiese eienskappe.

GEHALTEBEHEER

In Afrika word dit suksesvol buite die oorspronklike

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter