Drywende vleie kan plaasdamme help skoon hou
Apr 01, 2022
3 minutes
OLIVIA BRUNINGS, ALANNA REBELO,
PHILIP FRENZEL en KAREN ESLER
FOTO’S: OLIVIA BRUNINGS
Die beskikbaarheid van bruikbare vars water is een van die belangrikste beperkende faktore vir die Suid-Afrikaanse landboubedryf. Suid-Afrika ervaar van jaar tot jaar en binne seisoene groot wisselvalligheid in varswatervoorsiening.
Plaasdamme is dus ’n noodsaaklike waterbron vir landboubedrywighede omdat dit die gaping tussen lae- en hoëvloeitydperkte oorbrug deur ’n doeltreffende manier vir die opgaar van water te verskaf.
Ongelukkig is plaasdamme geneig tot voedingstofbesoedeling, wat tot swak watergehalte lei.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days