Dié Week In Die Landbou
VERWOESTENDE VRETERS. Reuseswerms bruinsprinkane is teen einde Maart gewaar in die omgewing van Willowmore, Jansenville en Wolwefontein, al drie belangrike produksiegebiede vir skaap-, boken sybokhaarproduksie. Die plaag volg ná goeie reënval die afg